.
Francis James Bassingthwaighte with his wife Rebecca (neé Dixon), their eldest son, James Benjamin, and their daughter, Ledevia Maria. 1861.
.
.
Lees hier oor die dagboek van Jane Latham (neé Dixon), 'n dogter van een van my voorouers, Benjamin Dixon, my ma, Dinah Dixon, se oor-oupagrootjie - sy was dus die 5de geslag. Die boek gaan oor hul "groot trek" na Walvisbaai in Suidwes-Afrika (Namibië). Hul reis met ossewaens het van 1843 tot 1844 plaasgevind. Omswerwinge tussen Walvisbaai en die Kaap het nog tot ongeveer 1861 geduur. Wat 'n ongelooflike voorreg om te weet wat in die lewens van my voorouers, 170 jaar gelede, gebeur het!
No comments:
Post a Comment