.
.
Ek het reeds die Dixon stamboom, en relevante inligting, van my tannie, Kittie Farber, ontvang. Hierdie stamboom is verkry van Mev. Ledivia Van Vuuren, wat intensiewe navorsing daaroor gedoen het. Voodat ek hierdie stamboom publiseer wil ek eers toestemming vra by laasgenoemde. Hou dus hierdie inskrywing dop. Ek behoort eersdaags daaroor te rapporteer.
.
.
Lees hier oor die dagboek van Jane Latham (neé Dixon), 'n dogter van een van my voorouers, Benjamin Dixon, my ma, Dinah Dixon, se oor-oupagrootjie - sy was dus die 5de geslag. Die boek gaan oor hul "groot trek" na Walvisbaai in Suidwes-Afrika (Namibië). Hul reis met ossewaens het van 1843 tot 1844 plaasgevind. Omswerwinge tussen Walvisbaai en die Kaap het nog tot ongeveer 1861 geduur. Wat 'n ongelooflike voorreg om te weet wat in die lewens van my voorouers, 170 jaar gelede, gebeur het!
The Latham-Diary
Read here about the diary of Jane Latham (nee Dixon), daughter of one of my forebears, Benjamin Dixon, my mother, Dinah Dixon's great-great-grandfather - she was thus the 5th generation. The diary is about their "great trek" to Walvisbay in Southwest-Africa (Namibia). Their trek with ox wagons took place between 1843 and 1844. Roaming between Walvisbay and the Cape continued until about 1861. What a wonderful privilege to know what happened in the lives of my forebears, 170 years ago!
No comments:
Post a Comment